Hernu huurkontrakte – risiko’s vir verhuurders en huurders
Huurkontrakte bied dikwels aan die Huurder die opsie om die huurkontrak aan die einde van die aanvanklike huurtermyn te verleng of te hernu. ‘n Huurder moet let op hierdie bepalings en volledig daaraan voldoen…