Onderhoud van huwelikspartye na egskeiding en die beginsel van ‘skoon breek’
Ons howe stel altyd die belange van kinders voorop wanneer huwelike tot ‘n einde kom. Onderhoudsbevele vir kinders word gevolglik aangepas om te verseker dat albei ouers hul verpligtinge om hul kinders finansieel te…